Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(Download) "Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?" by Paul C. Jong # eBook PDF Kindle ePub Free

Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?
  • Author : Paul C. Jong
  • Release Date : January 02, 2010
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 896 KB

Description

Die hoof tema van hierdie boek is 'om gebore te word uit water en Gees', en verklaar duidelik wat dit is om uit water en gees gebore te word in streng inoorstemming met die Bybel. Die water simboliseer die doop van Jesus in die Jordaan en die Bybel vertel ons dat al die sonde van mensdom op Jesus geplaas geword het vanneer Hy deur Johannes gedoop was. Johannes was die verteenwoordige van alle mensdom en die nageslag van Hoëpriester Aäron. Op die Groot Versoening Dag het Hoëpriester Aäron sy twee hande op die kop van die lewende bok gelê en al die ongeregtighede en oortredinge van die kinders van Isreal daar op die bok verplaas. Hierdie verklaring vertel van veel meer seëninge vat voorentoe sal gebeur. Die doop van Jesus is die teëbeeld wat ons nou ook red in die vorm van hande wat gelê word. Johannes die Doper het hande op Jesus gelê wanneer Hy Hom in die Jordaan gedoop het. Jesus het deur hierdle reverdige daad al mensdom se sonde weggeneem en was gekruisig om vir al hlerdie sonde te betaal. Daar is beslis 'n groot getal mense in die werêld vandag wat geen begrip het hoekom Johannes Jesus In die Jordaan gedoop het. Die doop van Jesus is die sleutel van hiedie boek en die onmisbaar gedeelte van die evangelie van die water en die Gees. Daar is geen ander mannier om wedergebore te raak as om in die doop van Jesus en in sy Kruis te glo.


PDF Books Download "Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?" Online ePub Kindle



Post a Comment for "(Download) "Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?" by Paul C. Jong # eBook PDF Kindle ePub Free"